Kim Petersen

Curro Mosselbaai

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek en my ma het gaan rokke pas by Livia en Co om te sien watter styl en kleur pas by my. Toe ek hierdie geel rok pas ht ons altwee sonder twyfel besluit hierdie is my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sy kleur en fit

Datum van matriekafskeid?

2025-06-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media