Martelize Barnard

Afrikaanse Hoër Meisiesskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisiesskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok die jaar was om n rok ontwerp te kry waarin ek myself voel en wat my eienskappe uitstraal. n Rok wat ek sal dra met prag en selfversekerheid. En n rok wat my droom aand n realiteit gaan maak. Ek kan met oorgawe se dit was n suksess!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis beslis die detail van die rok vanaf die oop streep van my skouer tot my middel. En ook die rug effek wat my rok net perfek by mekaar gebring het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media