Desiré Chantalle Cloete
Teneo Aanlyn Skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, Teneo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is geïnspireer deur die lewe. Die verskillende kleure blou wat op die see glinster en die skakerings wat die lug deur die seisoene verander. Die lewe is vol seisoene. My rok verteenwoordig my lewe en my seisoen. My seisoen is dalk nie dieselfde as joune nie, maar God het 'n plan, en daarom sal ek gaan waar nodig "a flower in the concrete, if thats where YOU want me"
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kralewerk was absoluut pragtig op die rok. Dit is met die hand gestik en vasgeplak. Maar my gunsteling deel is sekerlik die agterkant van die rok. Dit is uniek en het my mooi laat voel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-11