Danelle Schmidt

Hoërskool Erasmua

Ouderdom

17/18

Skool

Hoërskool Erasmua

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek droom al van graad 8 af oor my droom matriekafskeid rok!Ek het altyd geweet dat my rok silwer moes wees ek het in graad 11 al begin beplan hoe en watter detail op die rok moet wees.Ek het alreeds in Januarie 2025 my Ontwerper,Izelle Otto benader en sy het alles oor gevat,sy het beslis my sprokie waar gemaak!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het orals rond gesoek na idees vir matriekafskeid rokke en ek dink my hele familie kan saam stem dat Pinterest my beste vriend was,ek het al my inspirasie op die toep verkry en so het my kreatiwiteit vir “my droom matriekafskeid rok”ontwikkel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunstelling deel van my rok is beslis die agter kant,dit beklemtoon my rug en my slit was ook vir my verskriklik mooi!My hele rok voel soos n droom.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media