Lee-handri Opperman

Hoërskool Hugenote

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Hugenote

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My Tema was gebaseer op Mafia…Burgandy Satyn rok…grmaak deur Glam and Glitz Bedfordview

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die kleur en die styl het by my lengte gepas en slander laat lyk

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kleur en korset

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media