Lizé Botha

Hoërskool Oosterlig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Springs Countryside Eastate

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om iets te dra wat regtig ek is – sag, vroulik en vol lig. Ek wou nie net mooi lyk nie, maar ook my eie styl en selfvertroue wys. Die wit kleur en fyn detailwerk weerspieël my liefde vir eenvoud met ’n tikkie luuksheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is beslis die strik. Dit was glad nie beplan nie, maar het die ontwerp sy unieke karakter en balans gegee – dit trek die oog en voltooi die hele voorkoms op ’n sagte, stylvolle manier.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media