Zandri Rheeder
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Definitief n rooi tapyt , Oscar of Grammy selfs MET Gala , waardige oomblik wat ek wou he…..daarby die keuse van my hare en grimering wat dit nog meer dramatiese voorkoms gegee het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die deel wat my die mees opgewonste gemaak het en wat die grootste statement gemaak het is die strik agter op my rug…. Die strik is nie permanent vas aan die rok nie en is verwyderbaar wat dit makliker gemaak het om te dans en ook om n ander look te he
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10