Lize Stapelberg
Waterbergskool vir CVO
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Waterbergskool vir CVO
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het besluit om bietjie uit my gemak zone te tree en die rok van my drome te kies, 'n styl wat ek nog nooit probeer het nie.
Die rok was net vir my asemrowend en maak nie saak na hoeveel ander rokke ek gekyk het nie ek kon nie die rok uit my kop kry nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is moeilik om net een deel te kies.
Van die kleur, die styl tot die materiaal was alles net vir my soos die van 'n sprokie.
Maar die rug van my rok is verseker wat vir my die appelkar omgegooi het.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26