Ouderdom
18
Skool
Garsfontein
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ontwerper: Gerrit Pienaar
Kristalle en sequins hand geborduur
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Wou iets uniek he wat my lyf komplimenteer.
Wou he my rok moes blink en vaar af gesien word.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die bokant en die criscross om my heupe
Datum van matriekafskeid
2025-10-04