Nichelle Alberts
Potchefstroom Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Potchefstroom Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vir elke meisie wat die geleentheid het om haar matriekafskeid te vier is dit belangrik om mooi te voel en n asemrowende rok te dra. Hierdie rok verteenwoordig daardie skoonheid. Dit was vir my n groot waarde om hierdie gevoel uit te beeld. Die gedetailleerde materiaal vertel die verhaal van n droom wat in realiteit uitgebeeld word
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My oop rug en my gedetailleerde bo stuk
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02