Jessica Van Zyl Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Ek wou graag ’n rok gehad het wat vrolikheid en vroulikheid uitstraal. Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Die detail op die korset en die feit dat die balrok baie wyd uitloop. Datum van matriekafskeid? 2025-10-07