Alice Venter
Curro Durbanville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Curro Durbanville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd ń liefde vir blomme gehad - my gunsteling seisoen is lente. Hierdie rok het my laat voel asof ek ń feetjie in ń blomme tuin is. My inspirasie was dus ’n romantiese tuin-tema met ’n bietjie moderne flair.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is definitief die blomdetail op die bors en oor die romp. Dit gee die rok ’n unieke tekstuur en maak dit lewendig in die sonlig. Dis iets anders aangesien min matriekafskeidrokke 3D patrone het!
Datum van matriekafskeid?
2025-09-25