Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd meer van ñ elegante rok gehou en die kleur was vir klassiek. Ek was betrokke by elke keuse, materiaal, ontwerp en die eindproduk het my soos n handskoen gepas❤️
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gumsteling deel was hoe vroulik en elegant ek in die rok gevoel het. Alles was perfek.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01