Mia Krüger
Helpmekaar Kollege
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja ek het
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok was bloot ń klompie ander rokke wat my oog gevang het en wat ek toe as een ontwerp het.
Deur dit self te skets kon ek my kreatiwiteit los laat.
Swart, pêrels en strukkies is wat my persoonlike smaak opsom - toevallig gee my rok ń “Aubrey Hepburn” gevoel, maar ek het geen klagtes nie, want sy is werklik klassiek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is moeilik om te kies, veral as jy verlief is op elke deel van jou rok, maar die detail wat net so effens voorloop is my pêrels.
Dit is klein, maar het groot impak.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04