Mieke van Antwerpen
Hoërskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het gekom uit die pragtige kontras tussen klassieke glamour en moderne mode. Ek het gedink aan root tapyt-ikone, sagte blomme in vol blom en die gevoel van selfvertroue wat kom wanneer ń rok iets van jou persoonlikheid weerspieël. Ek wou iets hê wat uniek, tydloos en tog onmiskenbaar ek is – elegant, vroulik en vol karakter
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is sonder twyfel die uitsnydetail en die handversierde kristale wat in die lig vang en sprinkel soos sterre. Saam met die sagte beweging van die tulle aan die onderkant het dit gevoel asof ek in my eie spoke instap. Hierdie detail het die rok nie net mooi gemaak nie , maar lewend- asof dit saam met my asemgehaal het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02