Odell Rossouw

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geïnspireer deur die outydse victoriaanse styl van rokke, maar ek wou die styl meng met natuur en fantasie elemente, wat weerspieël word deur die bolyf van die rok wat soos 'n korset gestruktureerd is, die gedetailleerde plantmotiewe op die bolyf, asook die net van die rompgedeelte wat help om dit 'n fee-agtige fantasie element te gee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok was die sleep, wat die hele gevoel van die rok meer elegant gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media