Amy McPherson
Hoërskool Secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie kom van verskillende ontwerpers se rokke. Toe ek besluit op swart het alles net bymekaar gekom. Maar niks sou moontlik gewees het sonder my rok se ontwerper nie!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker die bo-stuk/korset. Dit was presies wat ek wou hê. Dit het pragtig saam met die valle gevloei.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03