Lise-Mari Nel

Hugenote Hoërskool Wellington

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hugenote Hoërskool Wellington

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Het na baie ontwerpe gekyk en gedroom maar toe ek eers die lap in my hande het toe het ek en die ontwerper die juices laat floei.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal oor die rug. En die gedeelte om die maag en hoe die rok uitgevloei het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media