Isabell Rose Wilcocks

Durbanville Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ek het die skool se matriek afskeid bygewoon op die 2de Oktober 2025 saam met Tiaan Olivier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die Cinderella live-action prinsesrok — ek droom al my hele lewe lank van só ’n rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok is die feit dat my ma met soveel liefde en sorg gewerk het daaraan om my droom te bewaarheid. Elke detail is perfek net soos ek dit wou he en ek is oneindig baie dankbaar daarvoor.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media