Leoné du Plessis

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was eintlik twee verskillende rokke wat ek gesien het wat ek een wou maak… ek het baie van die een se bokant gehou maar nie van die onderkant nie. Ek wou graag vere opgehad het om die sagtheid van die rok uit te bring en bietjie die kraletjies te breek. En ek wou ‘n rok gehad het wat uniek is en by my pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bokant van my rok en die vere

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media