Inge-Marie van der Watt

Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het gekom uit die tyd wat ek en my ma saam spandeer het om die ontwerp te beplan. Ons wou hê dit moes my liefde vir die natuur en sagte kleure weerspieël, maar ook iets wees wat warm en lewendig voel. Elke keuse, van die materiaal tot die klein blomdetail, wys iets van wie ek is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is dat my ma saam met my elke stap van die proses beleef het. Die rok vertel ’n storie van liefde en kreatiwiteit, Die rok is uniek en gemaklik, bestaan uit drie dele sodat ek kan meng en pas, dus kan ek dit weer dra. Dit herinner my aan ’n baie spesiale tyd saam met haar en hoe mooi ons visie saam waar geword het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media