Dane Steenkamp
Hoërskool Brandwag
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Brandwag te Summer Place in Boksburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was die idee van viering – van vroulikheid, van kleur, en van selfliefde. Ek wou iets dra wat sê: “Ek is hier, ek is trots, en ek geniet elke oomblik.”
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief die groot, sagte lae van die romp. Dit beweeg saam met elke stap en laat my voel soos ‘n prinses. Die strik op die skouer is my tweede gunsteling — dit gee my rok karakter en ‘n bietjie drama.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02