Abigail Reed
Hoërskool Wagpos
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Wagpos
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my rok self geteken op n stuk papier en die ontwerper wat my rok gemaak het , het die rok design op my presiese idee gemaak , my inspirasie was n oop rug en pereltjie bantjies, rok vol pereltjies met rose gold lap
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Al die pereltjies en steuntjies wat die rok bymekaar gesit het en simitries geplaas was een vir een !
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02