Johanné Visser
Hoërskool Dundee
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Dundee
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het idees op pinterest gesoek en het matriekafskeidrokke gaan aanpas. Met al die rokke wat ek aangepas het, het ek die perfekte prentjie en kleur gehad van wat ek wou dra.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die sakke, die slit en die prinsesstyl snit.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01