Ek wou net ‘n rok hê wat gemaklik is, maar nogsteeds iets besonders. Ek het net geweet dis die kleur wat my rok moet wees en Alana het alles bymekaar gebring.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kant op die bostuk het dit net soveel meer spesiaal gemaak. Dit was omtrent ‘n storie om die kant in die regte kleur te kry.