Leané Booyens
Hoërskool Hoogenhout
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Hoogenhout
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Van kleins af was my grootste droom om ń prinses te wees, my gunsteling prinses was nog altyd Aspoerstertjie, toe ek die rok sien en aanpas vir die eerste keer het Ek soos ń regte prinses gevoel as gevolg van die mooi patrone en krale aan die bo-kant van die rok en die sagte bal rok effek aan die onderkant.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Van kleins af moes my ma klein blou hakskoene koop, omdat Ek net soos Aspoestertjie wou wees behalwe vir die aaklige sussies en stiefma😂😉
So Ek het nog heeltyd, van graad agt af, so bal rok effe in gedagte gehad en as gevolg van Aspoestertjie moes die rok blou wees.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek sal moet gaan met die bal rok effek, Maar dit is ń moeilike keuse. My hele rok was vir my pragtig gewees.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02