Lianie Britz

Curro Kathu

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek vrek nog altyd oor feetjies en flinders, daarom was n mengsel van die twee my inspirasie gewees vir my droomrok. My eie sprokiesverhaal en ek die prinsess.🧚‍♀️✨️💕

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was hoe vloeiend die patroon is en hoe my rok my laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media