Celine Burger
Hoërskool Oosterland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van kleins af al uitgesien vir my matriekafseid eendag.Dit is nog altyd my droom,my stukkie inspirasie. Idees en ontwerpe uit vorige matriekafseid jare het my inspireer om n bondel idees bymekaar te voeg en my droom rok te ontwerp. Ek het my gunsteling kleur naboots in die rok en van daar af het ek inspirasie gekry om net te begin ontwerp.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die ekstra stuk aan die regter kant van my rok geheg.Dit bring vir my die rok as ‘n geheel uit.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02