Leané Janse van Rensburg

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Engelse juffrou,Nadia Orton het eendag ń gesprek oor Shakespeare gehad waar ons besluit het ellegante broeke kan ook vroulik lyk. Die rokke met kant en valle is nie noodwendig vir almal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die opgewonde,borrelende gevoel in die “Glamour room” oor elke soom,stukkie kant en elke nuwe idee. Dit was sommer krag vir elke vak in die rekord eksamen. Energie onbeskryflik

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media