Bianke Beukes
Hoërskool Zastron
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was iets prinsesagtig maar nie té oordoen nie. Ek het nog altyd van ligte sagte blou gehou want dit bring my oog kleur uit. Ek wou hê my rok moet iets wees wat ek lank sal onthou.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was beslis die bostuk met al die mooi detail en glinster. Dit het die hele rok laat uitstaan.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03