Carli de Beer
Hoërskool Pietersburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Pietersburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om my vrolike en spontane persoonlikheid deur die blou blomme se elegante kontras teenoor die wit presies uit te beeld. Ek wou heeltemal ń unieke rok gehad het, wat almal se asem sou wegslaan. Die blou en wit herinner my ook aan absolute reinheid en skoonheid op ń ander vlak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Absoluut alles was my gunsteling, veral die manier hoe die rok gevloei het.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-30