Mea Enslin
Hoërskool Nelspruit
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Mea se rok pas haar persoonlikhied soos ñ handskoen. Pret, flair met ñ bietjie bling.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die romp wat ñ Marilyn Monroe flair het.
Datum van matriekafskeid?
2025-08-09