Mienke Van der Merwe
Helpmekaar Kollege
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, Helpmekaar Kollege
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ń soortgelyke ontwerp gesien toe ek jonger was en het dadelik iets in my kop ontwerp wat presies soos my rok uitgedraai het. My ontwerper het presies geteken wat ek wou gehad het en ek was so gelukkig toe my rok klaar is.
My ontwerper: Izelle Otto
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief my arm wat bevat is met die detail en die vere op my skouers omdat dit net die mooiheid van die rok so versterk en dat alles in een patroon vorm.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04