Charlotte Kapp
Pearson Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Pearson Hoerskool in Port Elizabeth
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd geweet my rok moet anders lyk, maar tog deel van my. Die idees het nie oornag gekom nie, dit was die produk van maande se dagdrome en idees uitruil met my ma. Sy was die inspirasie vir my rok, want sy het my geleer om nie net in te pas nie, maar om myself te wees en uit te staan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok weerspieel my persoonlikheid..borrelend,vrolik,speels en tog so bietjie uniek en anders. Die feit dat ek my rok self kon verander gee my die vryheid om self te besluit hoeek voel. Dus beteken dit vir my vryheid en om nie gebonde te wees aan sosiale konvensies nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02