Charlé Pulzone
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het blomme gekies , want dit verteenwoordig vir my nuwe lewe.Ek staan op die drimpel van om n nuwe lewe te begin.Die klere in my rok verteenwoordig vir my n klom eienskappe soos liefde,omgee,vreuge en geloof.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dat ek die voorreg gehad het om n kledingstuk te dra op my spesiale dag wat my persoonlikheid verteenwoordig.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03