Chanèl Claassen
Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om iets klassiek, maar tog opvallend te dra — iets wat selfvertroue en styl uitstraal.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die sagte vloei van die romp en hoe die rooi kleur my laat uitstaan het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02