Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
BHS
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets hê wat nie net mooi is op foto’s nie, maar ook iets wat ek oor ’n paar jaar nog met trots kan terugkyk asook iets wat net nie net in die kas gaan hang maar weer gedra kan word , My inspirasie was ’n kombinasie van moderne styl en ’n bietjie van die drome wat ek nog altyd oor my matriekafskeid gehad het
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was definitief die kleur en die rug detail omdat dit n groot deel van my persoonlikheid speel , dit het my spesiaal en selfversekerd laat voel,
maar ek moet erken my heel gunsteling oomblik was die fotosessie saam ons fotograaf – sy was besonders en het die ervaring nog meer spesiaal gemaak
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01