Marli Maas

Hoërskool Brackenfell

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Brackenfell

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My oorspronklike kleur sou smarag groen wees, maar nadat Lana my ontwerper saam met my gaan lap soek het, het ons besluit op hierdie pragtige rooi lap en kant. Ek wou die illusie skep van vlamme wat afloop op, wat glans sou bring. Die lang wye A-lyn romp het gesorg vir elegansie en die lang spleet het gesorg vir drama.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het n trourok gesien op sosiale media en het my idees daarop gebasseer, en Lana van Lana Design Studio het die prentjie tot lewe gebring.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die proses wat ons deur gegaan het van ontwerp tot eerste en laaste pas en die opgewondenheid om die eindproduk te sien en net absoluut verlief te wees op my rok.

Datum van matriekafskeid

2025-06-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media