Shante Cronje
Hoërskool Secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou modern & Glansryk lyk.
Ek het gegaan met my vormpassende rok met corsette.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My hele rok, die feit dit dit my laat voel het soos iemand anders.
Hoe dit gemaak was net vir my
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03