Michelle Oberholzer

Paul Erasmus Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paul Erasmus Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is n plaasmeisie,wat nie regtig baie van opdress hou nie ,dus het ek besluit om n rok te kies wat so plain as moontlik is ,maar steeds elegant !My oupa het altyd vir my gesê hy kan nie wag om die dag te sien wat ek n “fancy rok”, soos wat hy altyd gesê het ,aan het nie. Dit is die rede hoekom ek besluit het om nie te “fancy” te gaan nie ,eerder my natuurlike mooi af te skou . My ma was my grootste inspirasie vir my rok ! Ek het in ons gang afgeloop en my ma se trou fotos het my oog n bietjie langer as normaal gevang !Haar elegante ,sagte en prinses rok het uitgestaan en ek het dadelik geweet dat haar rok die inspirasie is !

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel sal ek sê was my romp gedeelte ,wat die vloeiendheid en elegansie aan my rok verskaf het!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media