Alecia Denise Marais
Rustenburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, Rustenburg Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het die inspirasie gekry uit die idee om soos ’n prinses te voel – elegant, sag en vol selfvertroue. Die koningsblou kleur en silwer patrone maak dit uniek en laat my voel asof ek my eie sprokie leef en herinner my daaraan dat ware skoonheid van binne begin.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hele rok, maar as ek moet iets uitsonder sal ek se die dramatiese arm en silver patrone
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23