Kyla du Toit
Hoerskool Bothaville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
3 Oktober 2025
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie het gekom vanaf n "met gala"rok waarvan ek gehou het maar, toe ek en die ontwerper begin gesels het ek baie ander idees gehad wat ek graag wou in bring.
Daarna het die kreatiewe gedagtes ons tot op my rok gebring waarmee ek so gelukkig was dit is vir my, my droom rok. Die oorspronklike idee was n begin maar, ons het dit heeltemal verander en my eie gemaak my rok is deel van my persoonlikheid. Mense wat my ken se my rok se ook Kyla!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker was my gunsteling deel dat my rok in n korter rokkie verander en die eerste oogopslag kan niemand sien dat die rok wel in 2 dele is nie.
Die materiaal van die bo stuk wat die korter rokkie is, is baie uniek omrede dit in mekaar gepas en gewerk moes word.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03