Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek is mal oor die coraal kleur asook grys en silwer. Ek kon nie besluit watter een en het dit toe almal saam gesit. Ek is mal oor blomme en bling en moes dit ook net inkorporeen in my ontwerp. Ek en my ma het n paar patrone saam gesit en toe op die ontwerp gekom en sy het hom gemaak. Perfek
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek is n regte blomme kind. Mal ook blomme en bling. Ek wou graag als kombineer. My ma het elke steentjie 2162 van hul een vir een opgesit en al die blomme wat ek kon kry . Met al my gunsteling kleure in een.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Verseker die blomme en al die bling. Ek is mal oor die bolyf en rug