Caytlen Soer

Teneo Online School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Teneo

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was eenvoud en elegansie, iets wat natuurlik mooi is sonder te veel. Ek wou ’n rok hê wat my laat voel soos die beste weergawe van myself, en die sagte kleure en detail het presies daardie gevoel gegee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail en hoe perfek dit my figuur laat uitkom het, ek het gevoel elegant en selfversekerd die hele aand.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media