Hesmé Holtzhausen

Hoërskool Nylstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok kom uit die natuur se eenvoud en rustigheid – die sagte skakerings van blougroen water en die beweging van wind deur bome. Ek wou iets hê wat vryheid en selfvertroue uitstraal, maar steeds tydloos en elegant bly. Die oop rug en vloeiende satyn simboliseer my eie pad vorentoe – vol lig, drome en ’n bietjie avontuur.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is die bokant van my rok wat my perfek pas en my figuur vlei, maar veral die betowerende oop rug wat die hele ontwerp 'n sagte, elegante en stylvolle afronding gee het my selfversekerd en besonders laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media