Janè du Plessis
Pearson High School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Pearson High School
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd 'n prinses tipe rok gehad het, met 'n kort sleep.
Daar was so baie kleurvolle rokke en daarom het ek besluit dat swart 'n baie elegante kleur vir
die aand sou wees.
Ons afskeid se tema was "a wild goodbye", wat 'n bos en plant tema was en ek wou graag daarby aanpas.
Aangesien daar nie 'n groot keuse van materiaal by ons was nie, was ons baie gelukkig om die
perfekte swart met blaar effek en 'n bietjie van 'n "bling" materiaal te kon kry.
Die blaar effect het ons gebruik vir die bandjies van die rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die bandjes en die hoë spleet vir my been😜.
Dit was my droom rok en ek het soos 'n prinses gevoel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02