Shinay Maartens
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was 'Elegant'. Kom ons bring klassiek weer terug. Ek is dol oor pêrels. Die kleur van n pêrel is so bitter mooi, sag en sjiek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Defenetief die pêrels en die snit.
Hy was van die eerste snit af gemaak vir MY. Hy beeld uit presies wie ek is.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03