Shenique Coetzee
Klerksdorp Hoerskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja. 1 October 2025
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My droom rok vir my matriek afskeid moes iet besonders wees wat my persoonlikheid uit beeld. Ek wou graag he my rok moes sag en vloeiend wees soos in die Sprokiesverhale. Kobus Rautenbach se ontwerpe het my ook die insperasie gegee om met verskillende ontwerpe te speel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was my groot strik agter en my klein fyn blomme met pereltjies ooral uitgesprei op my rok om die sagtheid en uniekheid voor te stel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01