Zoey Smit

Hoerskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Blou was nog altyd n gunsteling kleur en pas by die oe. Die kleur was dus van selfsprekend. Hou nie van blommetjies nie, dus die kant moes swirly wees nie blommetjies nie. Maar Kobus Rautenbach, die designer, het arm gedraai om net n paar blommetjies op te sit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sakke in die romp

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media