Mianke van der merwe
Hoerskool Rustenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die styl van my rok het ek self ontwerp sodat dit iets was wat uniek en spontaan is . Dit is so ontwerp dat ek weet niemand het n soortgelyke rok nie , en dit beeld my persoonlikheid so goed uit .
Die kleur van my rok is geïnspireer deur my gunsteling country road groen handsak , die kleur het so goed by my gepas en ek het geweet dit is n kleur wat gaan uitstraal bô die res .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was my boetie se datum aan die onderkant van my rok , dit het n gevoel geskep binne my dat hy daar is by my en nogsteeds sien hoe sy Klein sussie gegroei het deur haar Hoërskool loopbaan .
My ander gunsteling deel van my rok was dat my hele maag oop was , want wie wil nou nie hulle abs af show nie !
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23